Modulekode | CDV 781 |
Kwalifikasie | Nagraads |
Fakulteit | Fakulteit Opvoedkunde |
Module-inhoud | Skryf van 'n navorsingsverslag van beperkte omvang. Beperkte aksie-navorsing in die skool of werkplek. Ontwikkeling van 'n navorsingsvoorstel. Toepassing van kwalitatiewe en/of kwantitatiewe metodes. |
Modulekrediete | 16.00 |
Programme | |
Voorvereistes | NMQ 735 geslaag. |
Onderrigtaal | Module word in Engels aangebied |
Akademiese organisasie | Kurrikulumstudies |
Aanbiedingstydperk | Semester 1 |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App